Home page                                     ©  COPYRIGHT NOW UNBANNED PUBLICATIONS — Renette Vermeulen

My career as an Afrikaans author before I knew Jesus”   Terug na www.freeme2.co.za   

Pasellaswiets”  “Geen Trane vir Annie Dirksen”  “Die Blommekind

 

“Die Liefde se Mag” is ‘n Bybel-gebaseerde kortverhaal wat die verhaleredakteur van Keur, Daan Langeveld, my in 1991 gevra het om vir hul Kersfeesuitgawe te skryf.  Hy het dit onveranderd gepubliseer.  Dit is vir my ‘n bevestiging dat God Sy ware dissipels beveel het, en die gesag gegee het, om “die węreld in te gaan,” Sy ware Evangelie te verkondig, en so, dissipels van alle nasies te maak, (Mt. 28:18-20.)  Die verhaal kon in ‘n Christen tydskrif gepubliseer gewees het.  Maar God het dit goed gedink om dit in die gewilde tydskrif Keur te plaas, waar dit gelowiges sowel as ongelowiges kon bereik. 

Prys die Here Jesus Christus, God van die Bybel, vir so ‘n onbeskryflike voorreg om Sy roeping op my lewe te kan vervul.  Alle eer, lof, en aanbidding aan Hom Alleen. 

    

  Liefde se mag1 - Copy.jpg  

 

 

 

        Liefde se mag2.jpg  

 

 

 

(Continue)